Man gewond in struweling tydens huisroof
NOORDWES. – ’n Man (64) is ernstig gewond nadat ’n struweling tydens ’n huisroof in Melodie, Hartbeespoortdam, tot ’n skietvoorval gelei het. Die koeël…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,215 op Tuesday 24 March 2026.
NOORDWES. – ’n Man (64) is ernstig gewond nadat ’n struweling tydens ’n huisroof in Melodie, Hartbeespoortdam, tot ’n skietvoorval gelei het. Die koeël…
Die Varsitybeker het in die voorlaaste rondte weereens opwindende rugby opgelewer toe die FNB Maties tuis gespeel het teen die punte voorlopers, FNB NWU…
WES-KAAP. – ’n Vrou (63) het Maandag op ‘n aanklag van moord op ‘n bejaarde vrou (79) in die Bellville-landdroshof verskyn. Die slagoffer is…
Bepalende groepswedstryde Hoërskool Oos-Moot, in Pretoria, was die gasheer vir die afgelope naweek van 20/21 Maart se tweede en finale groepswedtryde van poel 3…
AfriForum het ’n Paia-aansoek ingedien om meer inligting te bekom oor Suid-Afrika se strategiese brandstofreserwes te midde van ’n toenemende wêreldwye energiekrisis. Met ‘n…
Brandstofrantsoenering: Dit gebeur reeds, is SA volgende? Wat sê jy? Die wêreld se brandstofkrisis is nie meer net ’n “wat as” nie. Namate die…
WES-KAAP. – Sable, ’n jong Duitse pointerhond, is Saterdag uit ’n benarde situasie gered nadat hy tydens ’n uitstappie saam met sy eienaar op…
Die Suid-Afrikaanse reguleringsowerheid vir gesondheidsprodukte (Sahpra) het spesifieke lotte Citro-Soda Regular onttrek, ná ’n moontlike kontaminasierisiko wat by ’n vervaardigingsfasiliteit in Johannesburg geïdentifiseer is.…
GAUTENG – ‘n Seun (17), ‘n gr. 8-leerling van Hoërskool Forest in Johannesburg, is oorlede nadat hy Vrydag ná skoolure ernstig aangerand en met…
COLOMBIË – Minstens 66 mense is dood nadat ’n militêre vliegtuig in Colombië neergestort het. Die vliegtuig, ’n Lockheed Martin C-130 Hercules, het met…