WATCH: Bumpy the orphaned hippo finds a new family at Sheldrick Wildlife Trust
Bumpy, an orphaned infant hippo rescued in Naivasha on 2 May 2026, has settled into the Sheldrick Wildlife Trust’s Nairobi Nursery and is now…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,270 op Monday 18 May 2026.
Bumpy, an orphaned infant hippo rescued in Naivasha on 2 May 2026, has settled into the Sheldrick Wildlife Trust’s Nairobi Nursery and is now…
Swatch shut its UK stores on 16 May 2026 after crowds stormed branches for the Royal Pop pocket watch, a collaboration with Audemars Piguet.…
Gerugte is “volkome onwaar” dat daar ‘n inhegtenisnemingsbevel teen lt.gen Nhlanhla Mkhwanazi uitgereik is. Henry Mamothame, woordvoerder vir die NVG se Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie…
LIMPOPO. – Die oupa (55) en ouma (52) van die 2-jarige Omphile Sethole, wat sedert 2 Mei vermis is, is Vrydag op aanklagte van…
GAUTENG. – Die Departement van Korrektiewe Dienste het Sondag die herrie oor uitspattige kookolie-pryse aan ‘n misverstand toegeskryf. Kookolie met pryse van R726.57 en…
GAUTENG. – Kira Meyer (12), wat op 10 Mei met ‘n elektriese skopfiets (scooter) geval het, is Vrydag deur dokters breindood verklaar. Sy het…
WES-KAAP. – Riaan Badenhorst (63) van die Strand, ‘n gewilde visserman op die boot Rubi, het Vrydagoggend op see naby St. Helenabaai gesterf. Volgens…