Ondersoek ná toeriste se liggame in KNP ontdek is
LIMPOPO. – Die liggame van ‘n manlike (71) en vroulike toeris is Vrydagmiddag drywend in die Levubu-rivier naby Crooks Corner in die Krugerwildtuin ontdek.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,275 op Saturday 23 May 2026.
LIMPOPO. – Die liggame van ‘n manlike (71) en vroulike toeris is Vrydagmiddag drywend in die Levubu-rivier naby Crooks Corner in die Krugerwildtuin ontdek.…
GAUTENG. – ’n Gewapende roof het Vrydagaand by die woning van die voormalige minister, Naledi Pandor, in Villieria, Pretoria, plaasgevind. Brig. Athlenda Mathe, die…
MPUMALANGA. – Die direkteur van openbare vervolgings (DOV) in Mpumalanga het Vrydag ’n aansoek om verlof tot appèl ingedien teen bevele wat op 18…
GAUTENG. – ‘n Duitse “dwelmmuil” van Nederland af is vandeesweek in hegtenis geneem nadat die polisie hom by die OR Tambo Internasionale Lughawe in…
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) het 43 amptenare ontslaan ná dissiplinêre verhore oor beweerde bedrog, diefstal en ernstige wangedrag gedurende die 2025/2026-finansiële…
Die NVK het FlySafair na die Verbruikerstribunaal verwys oor stelselmatige oorbespreking en eis ’n boete van 10% van die lugredery se jaarlikse omset.
Die SAWD het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir hewige donderstorms oor die ooste van KwaZulu-Natal op 23 Mei 2026 uitgereik.
Die NICD het twee poliovirus-stamme in Kaapstad se rioolwater opgespoor. Geen uitbraak nie, sê Gesondheid.
Ghana het die ontruiming van meer as 800 burgers uit Suid-Afrika uitgestel weens bykomende reëlings.
GAUTENG. – Jorge Tivane (21), ‘n Mosambiekse burger, is twee keer lewenslank tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is vir die verkragting van en…