5 sterf in kop-aan-kop-botsing op P97
MPUMALANGA. – Vyf mans is Donderdagaand in ‘n kop-aan-kop-botsing tussen ‘n ligte motorvoertuig en ‘n sportnutsvoertuig (SUV) op die P97 tussen Perdekop en Amersfoort…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,309 op Friday 26 June 2026.
MPUMALANGA. – Vyf mans is Donderdagaand in ‘n kop-aan-kop-botsing tussen ‘n ligte motorvoertuig en ‘n sportnutsvoertuig (SUV) op die P97 tussen Perdekop en Amersfoort…
GAUTENG. – Drie verdagtes is dood nadat hulle na bewering op polisielede geskiet het tydens ’n operasie by die Buccleuch-wisselaar in Gauteng. Kol. Dimakatso…
GAUTENG. – Drie mans van Lesotho het in die Johannesburg-landdroshof verskyn in verband met ’n massaskietery in Cleveland waarin 13 mense dood en 14…
Mel Viljoen het Vrydag by die hof opgedaag waar haar man, Peet Viljoen, na verwagting verskyn. Joshua van Blommestein, Nuusflits-verslaggewer, is in die hof.…
VRYSTAAT. – Altesaam 16 mans is in hegtenis geneem ná ’n gewapende rooftog by twee klerewinkels in die Goldfields Mall in Welkom, waar goedere…
NOORDWES. – ’n Selfoon op ‘n misdaadtoneel het tot die inhegtenisneming van ’n 35-jarige man gelei in ‘n maande lange ondersoek ná ’n huisroof…