Kabeldiefstal ruk Overstrand-gemeenskappe
OVERSTRAND. – Inwoners van Bosplasie in Onrus, Hermanus, was vandeesweek weer deur ’n voorval van kabeldiefstal geraak. In die vroeë ure van Dinsdag 23…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,309 op Friday 26 June 2026.
OVERSTRAND. – Inwoners van Bosplasie in Onrus, Hermanus, was vandeesweek weer deur ’n voorval van kabeldiefstal geraak. In die vroeë ure van Dinsdag 23…
Bedryfskoste soos hoë brandstofpryse en instandhoudingsuitgawes dra by tot die verhoging van die MyCiTi-bus-tariewe. Volgens ’n verslag uitgereik deur die Stad Kaapstad se Direktoraat…
HERMANUS. – ‘n Beplande optog sal na verwagting Saterdagoggend om 10:00 vanaf die Zwelihle-sportgrond begin. Lees ook: Dringende vergadering oor protesoptogte teen onwettige immigrante…
Ernstige vrae word gevra oor die Valke se toewyding om beweerde korrupsie binne hul eie geledere te beveg nadat brig. Lesiba Mokoena, hoof van…
GAUTENG. – Die matriekmeisies van Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria het gisteraand die uitnodings na die afsluiting van hulle skoolloopbane ontvang. Boonop het is aan…
GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG), het deur sy eenheid vir batebeslaglegging ’n hofbevel verkry om ’n luukse-eiendom in Hartbeespoort ter waarde van ongeveer…
NOORD-KAAP. – ’n Bekende toesighouer by ’n rehabilitasiesentrum in Hanover in die Noord-Kaap is effektief tot 28 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis. Hy is skuldig…
Die saak teen Peet Viljoen is Vrydag in die Pretoria Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof uitgestel. Die saak sal nou weer op 8 Julie hervat word. Die…
John Steenhuisen, die minister van landbou, het nuwe nasionale beheermaatreëls vir bek-en-klouseer goedgekeur wat ’n enkele, wetenskaplik-gebaseerde stelsel skep vir die hantering van uitbrake…
Peet Viljoen het Vrydag by die hof aangekom waar hy na verwagting in die hof verskyn op 400 aanklagte, insluitend bedrog, korrupsie, vervalsing en…