Foto’s van Pottie en Angie op Facebook trek aandag
Jacques Potgieter, die voormalige Springbok-rugbyspeler het vroëer vandag foto’s van hom en Angelique Gerber op sy Facebook-blad gedeel en gesê: “I hit the bullseye.”…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,344 op Friday 31 July 2026.
Jacques Potgieter, die voormalige Springbok-rugbyspeler het vroëer vandag foto’s van hom en Angelique Gerber op sy Facebook-blad gedeel en gesê: “I hit the bullseye.”…
Die Afrikaanse sanger, Chris Steyn, het pas sy jongste enkelsnit, Dammit Ek’s Lief Vir Jou, uitgereik. Die liedjie wys ’n meer energieke rock-kant van…
VRYSTAAT. – Die dodetal ná die ernstige busongeluk op die N1 naby Trompsburg is van 12 na 10 hersien. Verdere verifikasie tydens bevryding van…
KENIA. – Toetse het die teenwoordigheid van sianied bevestig nadat 15 onverklaarde olifantvrektes die afgelope maand in die Amboseli-ekosisteem voorgekom het. Volgens die Big…
Narsistiese mishandeling strek veel verder as ‘n moeilike verhouding en in sommige gevalle kan dit lei tot finansiële uitbuiting, gesinsgeweld, afpersing, teistering en ander…
GAUTENG. – Dr. Nasiphi Moya, die burgemeester van Tshwane, sê ‘n lykshuis en ‘n spazawinkel wat op dieselfde perseel in Enkangala bedryf is, is…
Volgens Statistieke SA het vroue deesdae minder kinders as vorige geslagte, maar die bevolking groei steeds. Suid-Afrika se bevolking het die afgelope twee dekades…
NEDERLAND. – ‘n Ongewone selfverdedigingsproduk, bekend as die “Smurf-sproei” oftewel X-Marker, lok toenemende aandag in Nederland nadat dit as ‘n alternatief vir pepersproei bekend…
VRYSTAAT. – Twaalf mense is dood en 66 beseer nadat ’n bus Donderdagaand op die N1, sowat 24 kilometer noord van Trompsburg in die…
NOORDWES. – Chrisi Pretorius, ‘n gr. 8-leerling van die Hoërskool Rustenburg is tans in die intensiewe sorgeenheid (ICU) waar sy behandel word nadat sy…