Skoolseun sterf ná bakleiery
KWAZULU-NATAL. – ’n Hoërskoolseun is Dinsdagoggend dood nadat hy glo tydens ’n fisieke bakleiery met ’n ander leerling teen die kop geslaan is. Samantha…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,348 op Tuesday 4 August 2026.
KWAZULU-NATAL. – ’n Hoërskoolseun is Dinsdagoggend dood nadat hy glo tydens ’n fisieke bakleiery met ’n ander leerling teen die kop geslaan is. Samantha…
GAUTENG. – ’n 29-jarige onderwyser van Laerskool Michael Zulu in Tsakane is Maandagoggend omstreeks 07:00 doodgeskiet terwyl hy saam met leerlinge op pad skool…
Byna die helfte van Suid-Afrikaanse kinders, oftewel 45,9%, het in 2025 slegs saam met hul ma gewoon, terwyl net 31,4% saam met albei ouers…
GAUTENG. – ’n 8-jarige seun is Maandagaand dood nadat hy op die N14 noordwaarts, net voor die Jeanlaan-afrit in Centurion, deur ’n voertuig getref…
GAUTENG. – ’n 49-jarige man is vroeg Maandagoggend kritiek gewond toe hy tydens ’n beweerde huisroof in Erasmusrand, Pretoria, geskiet is. Emer-G-Med is na…
WES-KAAP. – Die DA steun die Stad Kaapstad se besluit om ’n interregeringsdispuut met Firoz Cachalia, die waarnemende minister van polisie, te verklaar oor…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man is Maandagoggend dood nadat ’n munisipale watertenkwa in Wyk 96 in eMbumbulu, Adams Mission in ’n noodlottige voorval betrokke was.…