Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,350 — Thursday 6 August 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,350 op Thursday 6 August 2026.

Misdaad

5 in hof oor beweerde moord op Emmanuel Mbense

6 August 2026

GAUTENG. – Julius Doctor Mkhwanazi (50), Cobus Janse van Rensburg (42), ‘n sakeman, Adrian Norman Mackenzie (43), ‘n voormalige Ekurhuleni-metropolisiebeampte-beampte, asook Bhekokwakhe Sibande (36)…

Misdaad

Dwelmhandel kry knou in George

6 August 2026

WES-KAAP. – Die polisie het op sowat 26 000 Mandrax-tablette met ‘n geskatte straatwaarde van R1,3 miljoen tydens ‘n klopjag in Lawaaikamp, George, beslag…

Diere

Skaars tier in Kazakstan vrygelaat

6 August 2026

KAZAKSTAN. – ‘n Wyfie-Amoertier (Siberiese tier), Umit, is op 31 Julie in Kazakstan se Ile-Balkhash-natuurreservaat vrygelaat as deel van ‘n projek om die Kaspiese…