Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,377 — Wednesday 2 September 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,377 op Wednesday 2 September 2026.

Misdaad

16-jarige se saak weer uitgestel

2 September 2026

WES-KAAP. – Die saak teen ’n 16-jarige seun is Maandag in die Malmesbury-landdroshof uitgestel vir sy opname by Valkenberg- psigiatriese hospitaal vir 30 dae…