Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,384 — Wednesday 9 September 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,384 op Wednesday 9 September 2026.

Misdaad

Ondersoek ná polisiehond in hok vassit

9 September 2026

GAUTENG. – Lt.genl. Puleng Dimpane, waarnemende nasionale polisiekommissaris, het ‘n senior offisier aangestel om die omstandighede van die polisiehond Sky se besering te ondersoek.…