95-petrol over R30 per litre – diesel rises to R33 per litre
New fuel prices come into effect on Wednesday 7 October, with 95-petrol exceeding R30 per litre inland and high-sulphur diesel reaching R33 per litre.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,410 op Monday 5 October 2026.
New fuel prices come into effect on Wednesday 7 October, with 95-petrol exceeding R30 per litre inland and high-sulphur diesel reaching R33 per litre.
Die nuwe brandstofprys tree Woensdag 7 Oktober in werking. Binnelands kos 93-petrol nou R29,88 per liter, afgerond tot R30, terwyl 95-petrol R30,25 per liter…
A baby or child with a high temperature can quickly worry parents, but fever is often a natural response when the body fights an…
’n Baba of kind met ’n hoë temperatuur kan ouers vinnig bekommerd maak, maar koors is dikwels ’n natuurlike reaksie van die liggaam wanneer…
The police urge the public to report a missing person immediately to the nearest police station so that an investigation can begin.
Daar is geen wagtyd voordat ’n vermiste persoon by die polisiediens (SAPD) aangemeld kan word nie. Die polisie doen ’n beroep op die publiek…
André Snyman of eblockwatch warns that names and photographs of minors should not be freely shared on social media when they are suspected missing,…
André Snyman van eblockwatch waarsku dat die name en foto’s van minderjariges nie sommer op sosiale media versprei moet word wanneer hulle vermoedelik vermis…
Residents and visitors to the Western Cape who are dissatisfied with police service delivery can lodge a complaint with the Western Cape police ombudsman.
WES-KAAP. – Inwoners en besoekers aan die Wes-Kaap wat ontevrede is met dienslewering deur die polisie, kan ’n klag by die Wes-Kaapse polisie-ombudsman indien.…