DA proposes Moya, Zille and Rasilingwane as mayors in final offer to ActionSA
The DA has made a final offer to ActionSA proposing Nasiphi Moya as Tshwane mayor, Helen Zille as Johannesburg mayor and Khathutshelo Rasilingwane as…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,459 op Monday 23 November 2026.
The DA has made a final offer to ActionSA proposing Nasiphi Moya as Tshwane mayor, Helen Zille as Johannesburg mayor and Khathutshelo Rasilingwane as…
Die DA het Saterdag ’n finale aanbod aan ActionSA bekend gemaak waarvolgens Nasiphi Moya van ActionSA Tshwane sou lei, terwyl die DA se Helen…
Border management authorities have arrested a driver at the Lebombo border post after he allegedly attempted to smuggle a bank-financed Ford Ranger into Mozambique.
MPUMALANGA. – Beamptes van die grensbestuursowerheid het ’n bestuurder by die Lebombo-grenspos in hegtenis geneem nadat hy na bewering probeer het om ’n bankgefinansierde…
A crowdfunding campaign has raised more than R70,000 for Sizwe Doncabe, who was seriously injured when three pitbulls attacked him in Westville on Wednesday,…
KWAZULU-NATAL. – ’n Skarebefondsingsprofiel het reeds meer as R70 000 ingesamel vir Sizwe Doncabe (45), wat Woensdag 18 November ernstig beseer is toe drie…
Environmental health practitioners seized prepacked sugar at a wholesaler in George's industrial area after finding labelling breaches and unauthorised repackaging.
WES-KAAP. – Omgewingsgesondheidspraktisyns van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit het Woensdag 18 November, tydens ’n gesamentlike inspeksie met die polisie, op ’n groot hoeveelheid voorafverpakte suiker by…
Police arrested two foreign nationals after discovering an alleged illegal gold panning operation on a farm in Rietfontein, Hartbeespoortdam.
NOORDWES. – Die polisie het Vrydag twee buitelandse burgers, onderskeidelik 34 en 38 jaar oud, in hegtenis geneem nadat beamptes op ’n hoewe in…