Munisipaliteit lê beslag op suiker by groothandelaar in George
WES-KAAP. – Omgewingsgesondheidspraktisyns van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit het Woensdag 18 November, tydens ’n gesamentlike inspeksie met die polisie, op ’n groot hoeveelheid voorafverpakte suiker by…