Vadersdag met Avanté Clothing

Lees ook :

Avanté Clothing help jou om hierdie Vadersdag ekstra spesiaal te maak!

Jy kan jou eie Vadersdag-boksie bou en sodoende self die waarde daarvan bepaal. Jou boksie kan met Veldskoen se beroemde Vellies, ‘n belt of geldgespe (money clip) asook ‘n verskeidenheid van pette deur Agterosse gevul word.

Bestellings moet voor die 9de Junie geplaas word. Bestellings wat “gecourier” word sal die 12de Junie uitgestuur word en bestellings wat self afgehaal word kan by die North Cape Mall in Kimberley by Avanté se “pop-up shop” tussen die 12de en 16de Junie afgehaal word.

Skakel Helé nou by 076 977 4543

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief