Valskerminstrukteur en student sterf na valskermongeluk

Lees ook :

Foto's: Go Fund Me en Freddy Chase Instagram

INTERNASIONAAL. – Devrey LaRiccia (28), ‘n valskerminstrukteur van Skydive Perris, en Kayla Black (28), haar student, het gesterf na hulle op 2 Augustus saam in ‘n valskermongeluk was.

Die ongeluk het in Riverside County gebeur toe die twee ongeveer 25 tot 30 vt. van die grond ‘n tandemsprong gemaak het en ‘n stofduiwel turbulensie en ‘n harde landing veroorsaak het.

Die vroue is net na 14:30 naby die lughawe in ‘n oop veld gevind en na ‘n hospitaal gehaas.

LaRiccia het minder as ‘n uur later gesterf, en Back Sondag gesterf.

Skydive Perris werk saam met owerhede en Riverside County Office het gesê geen vuilspel word vermoed nie.

Die Federale Lugvaartadministrsie ondersoek die ongeluk.

Beide die vroue se families het GoFundMe-profiele geopen.

https://www.gofundme.com/f/support-devrey-lariccias-final-journey

https://www.gofundme.com/f/in-memory-of-kayla-kieko-black-support-for-her-family

Bronne: Los Angeles Times, Worldreporttv en GoFundMe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief