Vanes-Mari du Toit en span breek Guinness-wêreldrekord

Lees ook :

Vanes-Mari du Toit en span breek Guinness-wêreldrekord. Foto: Vanes-Mari du Toit Facebook

Die swemmer en televisie-aanbieder, Vanes-Mari du Toit, en haar span het dit reggekry om die Guinness World Record vir swem op die hoogste hoogte bo seevlak te breek.

Volgens haar het hulle verskeie dae van hoogtes uitklim en navigasie deur hewige sneeu agter die rug. Hulle kon uiteindelik 6 405 m bo seespieël in sonkynweer swem terwyl hulle ’n pragtige uitsig gehad het.

Sy sê almal geniet goeie gesondheid en hulle mik om teen die einde van die dag die ruskamp te bereik.

Nuusflits het oor hulle tog berig.

Bron: Vanes-Mari du Toit Facebook

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief