Vatikaan kondig datum aan vir verkiesing van nuwe pous

Lees ook :

Vatikaan kondig datum aan vir verkiesing van nuwe pous fotokrediet: Canva

VATIKAAN. – Die Vatikaan het aangekondig die verkiesing van die nuwe pous (konklaaf) sal op 7 Mei ‘n aanvang neem.

Lees ook: KYK: Pous Franciskus se begrafnis

Slegs kardinale jonger as 80 jaar kan aan die konklaaf deelneem. Daar is tans 135 kardinale wat kwalifiseer, maar sover hegt een gesê hy sal weens gesondheidsprobleme nie na die Vatikaan kan reis vir die verkiesing nie.

Die kardinale sal voor 7 Mei deelneem aan Mass Pro Eligendo Papa waarna hulle na die Sixtynse kapel sal gaan en ’n eed van geheimhouding aflê. Die vorige konklawe – in 2005 om pous Benedict XVI te verkies en in 2013 om pous Franciskus te verkies – het twee dae geduur.

Bronne: CNN, PBS News, NBC News

Lees ook: KYK: Pous Franciskus se begrafnis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief