Powerball uitslae vir 29 April 2025
Boerpotte: PowerBall: R28 miljoen PowerBall Plus: R23 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 14, 32, 33, 45. Powerball: 13. PowerBall Plus: 11, 14, 18, 36, 43. Powerball: 14. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,886 op Tuesday 29 April 2025.
Boerpotte: PowerBall: R28 miljoen PowerBall Plus: R23 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 14, 32, 33, 45. Powerball: 13. PowerBall Plus: 11, 14, 18, 36, 43. Powerball: 14. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
CENTURION. – Twee van die liggame wat in die Hennopsrivier gevind is, is die liggame van twee van die vermiste polisiekonstabels. Lees ook: Liggame…
VRYSTAAT. – Gert Bruhns (85) het vanoggend in hof-aanhouding ineengestort en gesterf. Hy was van moord op Erich Bruhns (56), sy seun, aangekla. Bruhns…
MPUMALANGA. – Freddy George Willies (80) is Sondag omstreeks 08:40 in Schoemansdal vermoor. Drie verdagtes, familielede van die oorledene, het op aanklag van moord in…
MPUMALANGA. – ‘n Bakkery en ‘n voltydse skool word Woensdag deur die departement van korrektiewe dienste by hulle fasiliteit in Standerton oopgemaak. Singabakho Nxumalo,…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het waarskuwings vir vandag en môre uitgereik. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën geld vir dele van KZN. Lees ook:…
WES-KAAP. – ’n Man (35) het Maandag in die see naby Kalbaai-hawe verdrink toe hy probeer het om ’n roeier (57), wat sowat 150…
CENTURION. – Die SAPD het bevestig drie liggame is in die Hennopsrivier langs die N1 gevind tydens die soektog na drie vermiste konstabels. Die…
ILLINOIS, VSA. – Vier kinders is dood na ’n voertuig deur ‘n naskoolkamp in Illinois gery het. Lees ook: Verdagte aangekla van moord na…
DEN HAAG. – Die verhoor aangaande Israel se humanitêre verpligting aan Palestynse burgerlikes in Gaza het gister (Maandag) in die Internasionale Geregshof begin. Lees…