Brekende Nuus
Afrikaans

Veldbrandwaarskuwings vir dwarsoor SA uitgereik

Veldbrandwaarskuwings dwarsoor land uitgereik

fotokrediet: Skermgreep
Veldbrandwaarskuwings dwarsoor land uitgereik fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Pravin Gordhan oorlede

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir vandag vir veldbrande dwarsoor die land uitgereik.

’n Veldbrandwaarskuwing is uitgereik vir Mookgopong, Lephalale Thabazimbi, Zeerust, Rustenburg, Koster, Klerksdorp, Ottosdal, Tosca, Bloemhof, Vryburg, Hotazel, Postmasburg, Daniëlskuil, Dealesville, Griekwastad, Hopetown, De Aar, Petrusville, Noupoort, Aliwal-Noord, Fauresmith, Tarkastad, Lady Frere en Barkley-Oos.

Ook vir Frankfort, Welkom, Appel, Nongoma, Makatini en New Castle is waarskuwings vir veldbrande uitgereik.

Bronne: SAWS

Lees ook: Pravin Gordhan oorlede