Verdagte in Steinhoff-ondersoek pleit skuldig op aanklagtes

Lees ook :

Verdagte in Steinhoff-ondersoek pleit skuldig op aanklagtes
Verdagte in Steinhoff-ondersoek pleit skuldig op aanklagtes fotokrediet: Canva

Lees ook: Nog ’n verdagte in hegtenis in Steinhoff-ondersoek

PRETORIA. – Gerhardus Burger (79) het skuldig gepleit op al drie aanklagtes van die oortreding van die Wet op Finansiële Markte.

Burger is tot vyf jaar tronkstraf gevonnis wat vir vyf jaar opgeskort is op voorwaarde dat hy nie weer dieselfde misdryf uitvoer in daardie tydperk nie. Hy moet ook die geld wat hy gemaak het vir die verkoop van Steinhoff-aandele aan die staat oorhandig.

Volgens kol. Katlego Mogale het Burger in 2017 ná ‘n wenk van die ontslape HUB van Steinhoff, Markus Jooste, beveel dat meer as 39 000 van sy Steinhoff-aandele verkoop moet word.

Bronne: SAPD

Lees ook: Nog ’n verdagte in hegtenis in Steinhoff-ondersoek

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App