Lees ook: Donald Trump glo weer teiken van sluipmoordpoging – FBI
FLORIDA, VSA. – Ryan Wesley Routh (58) is die man wat in hegtenis geneem is vir die beweerde sluipmoordpoging op Donald Trump.
Routh het in plasings op sosiale media gesê hy sal veg en doodgaan in Oekraïne. Hy het voorheen in ’n onderhoud met die New York Times gesê hy is na Oekraïne ná Rusland dit ingeval het en het soldate van Afghanistan probeer oorreed om tot die stryd toe te tree.
Bronne: New York Times, Jacaranda FM, Newsweek
Lees ook: Donald Trump glo weer teiken van sluipmoordpoging – FBI