Verskeie dood en vasgekeer ná orkaan Milton Florida tref

Lees ook :

Verskeie mense dood en vasgekeer na orkaan Milton Florida tref
Verskeie mense dood en vasgekeer na orkaan Milton Florida tref fotokrediet: X

Lees ook: Toeriste vasgekeer in Disney World ná dit oor orkaan Milton sluit

Verskeie mense is dood en vasgekeer ná orkaan Milton Florida Woensdag getref het.

Byna drie miljoen huise en besighede is sonder krag en verskeie geboue is deur die kategorie 3-orkaan vernietig.

Meer as 130 waarskuwings vir tornado’s is uitgereik. Minstens 19 tornado’s het verskeie huise en besighede vernietig en mense hulle lewens gekos.

Bronne: The Mirror, The Independent, Sky News, X

Lees ook: Toeriste vasgekeer in Disney World ná dit oor orkaan Milton sluit

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief