Verskeie mense in treinongeluk in Slowakye beseer

Lees ook :

Verskeie mense in treinongeluk in Slovakië beseer fotokrediet: X

SLOVAKYE. – Verskeie mense is gisteraand beseer nadat twee treine in Slovakye gebots het. 11 mense is na ‘n hospitaal geneem terwyl ‘n onbekende aantal ligte beserings gehad het.

Lees ook: Trein ontspoor na dit olifante tref

Twee beseerdes moes ‘n operasie kry en die woordvoerder van die Bratislava-universiteitshospitaal het gesê die getal gaan waarskynlik styg.

Volgens die polisie het een van die treine oor ‘n rooi lig gery en in die agterkant van ‘n ander trein vasgery.

Die polisie het gesê dit was nie ‘n kop-aan-kop-botsing nie en die treine het ook nie ontspoor nie.

Bronne: Metro, The Independent, The Straits Times

Lees ook: Trein ontspoor na dit olifante tref

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief