Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag
Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag fotokrediet: Canva

Lees ook: Michelle Botes oorlede

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën, hael, oorstromings en wind is vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap en KZN uitgereik.

’n Geel vlak 4-waarskuwing geld vir Gauteng en Mpumalanga vir erge reën en moontlike oorstromings.

Reën is voorspel vir die grootste deel van die land tot minstens Dinsdag.

Bronne: Saws

Lees ook: Michelle Botes oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief