Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge deinings en wind geld vir die Wes-Kaap.

Lees ook: Koue en nat weer vir die naweek voorspel

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind is uitgereik vir dele van die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Oos-Kaap.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n koue front voorspel wat vandag in die Noord-Kaap en Wes-Kaap afskop, met koue, nat weer en temperature onder 10°C.

Bronne: SAWD

Lees ook: Koue en nat weer vir die naweek voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief