Don Mlangeni Nawa (65), die Suid-Afrikaanse akteur wat onder meer vir sy rolle in Isidingo, ‘Sgudi ‘Snaysi, Isidingo en The Throne onthou sal word, het vanoggend (Woensdag) gesterf.
Nawa se familie het sy afsterwe met ‘n verklaring op sy amptelike Instagram-profiel bevestig, maar die oorsaak van sy dood is onbekend.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]





