Vier dood na muur op konstruksiewerkers val

Lees ook :

Vier dood na muur op konstruksiewerkers val
Vier dood na muur op konstruksiewerkers val fotokrediet: SAPD

Lees ook: Israel sê Suid-Afrika verdraai werklikheid in Internasionale Geregshof

BALLITO, DURBAN. – Vier mense is dood na ’n muur gister op konstruksiewerkers geval het.

Die polisie het gesê 14 konstruksiewerkers was besig om by ’n gebou aan ’n muur te werk toe dit ineengestort en vyf konstruksiewerkers daaronder begrawe is. Een van die werkers is na ses uur lewendig gevind, maar die ander is oorlede.

Die polisie ondersoek die oorsaak van die muur wat ineengestort het.

Bronne: SAPD

Lees ook: Israel sê Suid-Afrika verdraai werklikheid in Internasionale Geregshof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief