Vier gewapende verdagtes gesoek

Lees ook :

Die polisie op Groblershoop benodig die hulp van die publiek om vier gewapende verdagtes vas te trek.

Die vier het glo ongeveer 22:30 op Maandag 11 Maart 2019 ’n winkel op Groblershoop beroof.

Kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder van die Noord-Kaap sê: “Die verdagtes het na bewering die winkeleienaar gedreig en hulle het met ’n onbekende som geld in ’n wit Toyota Corolla weggekom.”

Die polisie vrae enigiemand met inligting wat kan help om die verdagtes vas te trek moet luit.-kol. Doggie Magugu op 082 469 0578 bel. Alle inligting sal vertroulik gehou word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief