Die Horseshoe Inn Kimberley vier graag jou spesiale dag saam met jou. Ons bied ook oulike pakkette vir elke bruidspaar om die dag ekstra spesiaal te maak. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Horseshoe Inn help jou vergaderings om glad te verloop





