Vier leerlinge oorlede in ongeluk op pad huis toe van troue af

Lees ook :

Vier leerlinge oorlede in ongeluk op pad huis toe van troue af
Vier leerlinge oorlede in ongeluk op pad huis toe van troue af fotokrediet: Canva

Lees ook: Nog ‘n ondersoek begin teen Russell Brand

KZN. – Vier leerlinge is Maandag oorlede in ‘n ongeluk op pad huis toe van ‘n troue af. Die leerlinge (tussen 14 en 16 jaar oud) was in die Gekombineerde Skool Groenvlei in die Amajuba-distrik.

Nog 11 leerlinge was saam met die vier oorledenes in die trok. Daar was glo minstens 30 mense tydens die ongeluk in die trok. Die 11 ander leerlinge is na nabye hospitale geneem vir behandeling.

Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend, maar word ondersoek.

Bronne: IOL, News365, VN Explorer

Lees ook: Nog ‘n ondersoek begin teen Russell Brand

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief