Vier mense dood toe brug in Indië ineenstort

Lees ook :

Vier mense dood toe brug in Indië ineenstort fotokrediet: X

INDIЁ. – Vier mense is dood en ses is ernstig beseer toe ’n ysterbrug Sondag in Wes-Indië ineengestort het.

Lees ook: Sewe mense dood in helikopterongeluk in Indië

Die brug in Maharashtra Pune het Sondag ineengestort toe ’n groot groep mense oor die brug geloop het.
Reddingswerkers het na liggame gesoek weens die vermoede dat mense deur die Indrayani-rivier meegesleur is toe die brug ineengestort het. Daar is ook kommer dat mense nog onder die rommel vassit.

Bronne: BBC, Sky News, CTV News

Lees ook: Sewe mense dood in helikopterongeluk in Indië

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief