Daily lotto uitslae vir 16 Junie 2025
Boeerpotte: R300 000 Uitslae: 01, 03, 08, 16, 21. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,934 op Monday 16 June 2025.
Boeerpotte: R300 000 Uitslae: 01, 03, 08, 16, 21. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
OOS-KAAP. – Die dodetal in die Oos-Kaap ná verlede week se erge oorstromings het tot 88 gestyg soos reddingspogings voortduur. Lees ook: Dodetal in…
VSA. – ‘n Verdagte in die skietery van twee Demokratiese wetmakers en hulle families in Minnesota is Sondagaand in hegtenis geneem. Lees ook: Amerikaanse…
INDIЁ. – Vier mense is dood en ses is ernstig beseer toe ’n ysterbrug Sondag in Wes-Indië ineengestort het. Lees ook: Sewe mense dood…
INDIЁ. – Sewe mense, insluitend ’n kleuter (2), is Sondag dood in ’n helikopterongeluk in Uttarakhand, Indië. Lees ook: Dodetal in Air India-ramp styg…
Israel en Iran is steeds besig om mekaar aan te val nadat Israel Vrydag Iran se kernaanlegte aangeval het en Iran weerwraak geneem het.…
AHMEDABAD. – Die dodetal in die Air India-vliegramp het tot 270 gestyg ná nog liggame gevind is. 241 mense het in die vliegtuig omgekom,…