Vier mense dood weens swaar sneeu in Suid-Korea

Lees ook :

Vier mense dood na swaar sneeu in Suid-Korea
Vier mense dood na swaar sneeu in Suid-Korea fotokrediet: Canva

Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur

SUID-KOREA. – Vier mense is dood na swaar sneeu vir die tweede dag na mekaar in Suid-Korea geval het.

Dit is die ergste wintersneeuval in meer as 100 jaar in Suid-Korea en die derde swaarste sneeuval in Seoul sedert 1907.

Meer as 140 vlugte is vanoggend gekanselleer.

Een persoon is dood en twee is by ‘n gholfbaan beseer na ‘n net wat swaar met sneeu gelaai was, meegegee het. Nog ‘n persoon is dood na ‘n tent by ‘n karpark inmekaargesak het.

Nog twee persone is dood in verkeersongelukke wat deur die weer veroorsaak is.

Bronne: DW – South Africa, First Post, CBC

Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief