Solidariteit skik met regering oor twee Bela-klousules
Lees ook: KYK: Ramaphosa teken Bela-wetsontwerp Solidariteit het ‘n skikking met die regering oor twee Bela-klousules bereik. Hierdie twee klousules gaan nie op 13…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,734 op Thursday 28 November 2024.
Lees ook: KYK: Ramaphosa teken Bela-wetsontwerp Solidariteit het ‘n skikking met die regering oor twee Bela-klousules bereik. Hierdie twee klousules gaan nie op 13…
VRYSTAAT. – Die Christelike en Nasionale Sekondêre Meisieskool Oranje se klas van 2019 het altesaam nege mediese dokters opgelewer. Almal het Vrydag aan die…
NOORDWES. – Altesaam 37 onwettige myners het Woensdag en Donderdag ( vandag) uit die Margaret- en Nr. 10-skag in Stilfontein te voorskyn gekom. Brig.…
GAUTENG. – Jaén-Lee Pyne (31) van Randburg het onlangs op verskeie aanklagte van moord en poging tot moord in onderskeidelik die Brakpan- en Heidelberg-landdroshowe…
Karlien van Jaarsveld se troetelhond, Jasmyn, is Saterdagaand per ongeluk deur ‘n vriendin doodgery. Die sangeres het ‘n video-opname van spesiale tye met Jasmyn…
GAUTENG. – Phanuel Mokomo, ‘n voormalige beoordelaar by die permit-afdeling van binnelandse sake, is Woensdag in die Pretoria- gespesialiseerde kommersiële misdaadhof aan korrupsie skuldig…
GAUTENG. – Twee “edelmetaalhandelaars” wat glo Dinsdag probeer het om ses stawe onbewerkte goud te verkoop, is deur die Valke in hegtenis geneem en…
OOS-KAAP. – Die Provincial Youth Crime Prevention (PYCP) wens matrikulante van 2024 geluk met die manier waarop hulle hulself gedurende moeilike tye gehandhaaf het.…
Bestel jou vleis vir die res van die maand op die iBEEF-toep van Beefmaster. Laai die iBEEF-toep af op die App Store of Google…
Koop oulike Kersgeskenke sommer op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af op die App Store of Google Play Store. #geskenke #kersfees #Beefmaster #ibeef *ADVERTENSIE…