SEOUL, SUID-KOREA. – Ten minste vier mense is oorlede en ses beseer na konstruksies by ‘n brugbouery vanoggend in Seoul, Suid-Korea ineengestort het. Vyf van die beseerde konstruksiewerkers is in ‘n kritieke toestand.
Lees ook: VK sluit by soektog na vermiste MH370-vliegtuig aan
Vyf konstruksiestrukture wat 50 meter in die lug opgehys is om ’n brug te ondersteun, het almal ineengestort.
Die oorsaak van die ineenstorting word nog ondersoek.
Bronne: DW – South Africa, Outlook, Daily Tribune
Lees ook: VK sluit by soektog na vermiste MH370-vliegtuig aan





