Vier motoriste is vir spoed in Midrand, Gauteng, in hegtenis geneem.
Johannesburg Metro-polisiedienste (JMPD) sê hul hoëspoed eenheidsbeamptes het die vier motoriste wat te Main- en Sloanestrate oor die spoedgrens gery het in hegtenis geneem.
Een motoris het 172 km/h in ‘n 80 km-sone gery.
Die vier is by Randburg-polisiestasie aangehou.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: