Brutale plaasmoorde ‘dwing gemeenskappe om te mobiliseer ‘terwyl regering ‘anderpad kyk’
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n dringende beroep op boere en landelike inwoners om hul veiligheid en paraatheid op te skerp. Volgens dié organisasie was…