Vinnige avokado-, komkommer- en tamatieslaai

Lees ook :

Vir wanneer dit te warm is om te kook. Gereed in minder as 15 minute.

Bestanddele:

  • Kersietamaties
  • Komkommer
  • Fetakaas
  • Pietersielie
  • Een ui
  • Avokado

Metode:

  • Sny die kersietamaties, komkommers en avokado in ewe groot blokkies en plaas in ’n groot slaaibak.
  • Voeg die feta, ui en pietersielie by die slaai. Gooi enige slaaisous van jou keuse oor al die bestanddele en roer liggies. Jou slaai is gereed om te bedien!

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief