Vlak 5-weerwaarskuwing vir Wes-Kaap vir die naweek uitgereik

Lees ook :

Vlak 5 weerwaarskuwing uitgereik vir Wes-Kaap vir die naweek
Vlak 5 weerwaarskuwing uitgereik vir Wes-Kaap vir die naweek fotokrediet: Canva

Lees ook: Koue fronte vir die naweek voorspel

WES-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir erge reën uitgereik vir die Wes-Kaap vir die naweek uitgereik.

Twee koue fronte sal na verwagting vandag die land tref en sneeu word vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Drakensberge en Oos-Kaap voorspel.

Die rampbestuur vir die stad Kaapstad het gesê hulle is besig om voor te berei vir die reën wat na verwagting môre sal uitsak.

Bronne: eNCA, Daily Voice, IOL, X

Lees ook: Koue fronte vir die naweek voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief