Powerball uitslae vir 26 Julie 2024
Boerpotte: PowerBall: R15 miljoen PowerBall Plus: R12 miljoen Uitslae: PowerBall: 06, 09, 12, 38, 39. Powerball: 17. PowerBall Plus: 02, 17, 24, 31, 47. Powerball: 11.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,609 op Friday 26 July 2024.
Boerpotte: PowerBall: R15 miljoen PowerBall Plus: R12 miljoen Uitslae: PowerBall: 06, 09, 12, 38, 39. Powerball: 17. PowerBall Plus: 02, 17, 24, 31, 47. Powerball: 11.
Laurika Rauch, legende in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, het na agt jaar van stilte ‘n snit genaamd Liewe Lewe vrygestel. “Ek het die voorreg van…
Foto: SAPD GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola verseker Suid-Afrikaners daar sal behoorlik ondersoek ingestel word nadat 95 Libiese burgers wat glo militêre opleiding op…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdere twee verdagtes is vanoggend in Inanda doodgeskiet. Oor die bestek van vier dae is altesaam nege verdagtes in die provinsie…
MPUMALANGA. – Altesaam sewe verdagtes wat glo Maandag ‘n kind van ‘n skool op Kriel ontvoer het, se borg is Donderdag in die Kriel-landdroshof…
NOORD-KAAP. – Die slagoffervriendelike fasiliteit van Upington-polisiestasie, waar slagoffers se privaatheid, respek en waardigheid gehandhaaf word, is opgeknap. Sers. Omphile Masegela sê slagoffers van…
Lees ook: Koue fronte vir die naweek voorspel WES-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir erge reën uitgereik vir die…
Foto: SAPD MPUMALANGA. – ‘n Vermoedelike Libiese militêre opleidingsbasis is deur die polisie in Witrivier ontbloot. Altesaam 95 Libiese buitelandse burgers met ‘n beweerde…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou is in die vroeë oggendure in Clayfieldrylaan, Clayfield, Phoenix, doodgeskiet in ‘n voertuig gevind. ‘n Man se liggaam is ongeveer…
Die Chery Tiggo 7 is die voertuig van kampioene. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831…