Vliegongeluk by Durban-lugskou

Lees ook :

Ongeluk by Durban-lugskou fotokrediet: Verskaf

DURBAN. – Die Accident and Incident Investigations Division (AIID) het bevestig ‘n ligte vliegtuig het by Durban se Noordstrand en die Suncoast-casino neergestort.

Lees ook: Trein ontspoor na dit olifante tref

Die ongeluk het plaasgevind toe ’n ZS-AEC Extra 300-vliegtuig sy finale vertoning gedoen het en in die see beland het.

Nooddienste is onmiddellik na die toneel ontbied.

*Hierdie is ’n ontwikkelende storie.

Bronne: ALS Paramedics

Lees ook: Trein ontspoor na dit olifante tref

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief