VN-werkers gepos oor moontlike betrokkenheid by 7 Oktober-aanval op Israel

Lees ook :

VN-werkers afgedank oor moontlike betrokkenheid by 7 Oktober-aanval op Israel
VN-werkers afgedank oor moontlike betrokkenheid by 7 Oktober-aanval op Israel fotokrediet: Canva

Lees ook: VSA en VK waarsku burgers om Libanon te verlaat voor moontlike oorlog

Nege VN-werkers by die VN-agentskap vir Palestynse vlugtelinge is afgedank oor hulle moontlik betrokke was by die 7 Oktober-aanval op Israel.

Die nege mense is na ‘n ondersoek afgedank ná Israel beweer het werknemers van die VN was by die aanval betrokke.

Dit is nog onbekend wat die werknemers se betrokkenheid was. Altesaam 19 werknemers is ondersoek. In een geval kon geen bewyse gekry word nie en in nege van die ander was daar te min bewyse.

Bronne: BBC, Reuters, UN News Centre

Lees ook: Iran ‘wil nie oorlog hê in Midde-Ooste nie maar Israel moet gestraf word’

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App