Brekende Nuus
Afrikaans

Vodacom gaan werkers afdank

Minstens 80 mense sal afgedank word.

Vodacom gaan werkers afdank

fotokrediet: Canva
Vodacom gaan werkers afdank fotokrediet: Canva

Lees ook: Vodacom en Makate ontmoet die week oor moontlike skikking in Please Call Me-saak

VodacomGroup Ltd. beplan om mense in Suid-Afrika af te dank om kostes te verminder.

Minstens 80 mense sal afgelê word. Vodacom het gesê daar is minstens 5 400 mense wat by hulle werk en die afdankings sal op alle vlakke van die maatskappy plaasvind.

Hulle het gesê die mense word uit diens ontslaan om kostes te verminder sodat die maatskappy operasioneel kan voortgaan.

Bronne: BusinessTech, TechCentral, EWN

Lees ook: Vodacom en Makate ontmoet die week oor moontlike skikking in Please Call Me-saak