Vodacom sal R29 mjd, moet betaal as hof in Makate se guns beslis

Lees ook :

Vodacom sal R29 miljard moet betaal as hof in Makate se guns beslis
Vodacom sal R29 miljard moet betaal as hof in Makate se guns beslis fotokrediet; Canva

Lees ook: Vodacom en Makate ontmoet die week oor moontlike skikking in Please Call Me-saak

Vodacom het in hulle jaarlikse verslag gesê as die appèlhof in Kenneth Nkosana Makate se guns beslis, moet hulle R29 mjd. aan hom betaal.

Makate en Vodacom is sedert 2008 in die howe na Makate beweer het hy het die idee vir Please Call Me uitgedink. Hy het gesê hy is nooit vir sy idee betaal nie en is hof toe.

Na jare is Vodacom beveel om Makate te betaal, maar hulle is besig om teen die beslissing te appeleer.

Makate en Vodacom is glo steeds besig om te onderhandel om die saak te skik tot die hof ‘n besluit neem, maar het gesê dit is vertroulik.

Vodacom het in hulle verslag gesê hulle het dividende van 590 sent per aandeel en dat hulle hul beleid nakom ten spyte van ‘n paar terugslae, wat die saak met Makate insluit.

Bronne: My Broadband, Daily Investor, IOL

Lees ook: Vodacom en Makate ontmoet die week oor moontlike skikking in Please Call Me-saak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief