[t4b-ticker]

Voelgoed: Polisielede gee skoolskoene vir leerders

Lees ook :

Foto: SAPD

GAUTENG. – Polisielede in die Temba-polisiëringsarea het die hand in eie sak gesteek om skoolskoene aan minderbevoorregte leerders te skenk.

Brig. Johannes Tau, die stasiebevelvoerder, het saam met nog lede verskeie skole besoek om die skoene te oorhandig. Vandag is Laerskool Kudube besoek waar vyf leerders gehelp is. Nog vier ander skole sal besoek word. Die leerders in die verskillende skole is deur sosiale misdaadvoorkoming geïdentifiseer.

Hiedie omgee-inisiatief is om leerders met die komende winterseisoen wat op pad is te ondersteun.

Brig. Tau het beloof om ‘n verskil in leerders in die gemeenskap se lewens te maak. Die gebaar motiveer kinders en moedig hulle aan om skool toe te gaan.

#SAPSCares

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief