Powerball uitslae vir 11 Junie 2024
Boerpotte: PowerBall: R14 miljoen PowerBall Plus: R6 miljoen Daily lotto: R580 000 Uitslae: PowerBall: 12, 22, 25, 43, 50. Powerball: 16. PowerBall Plus: 25, 39, 46, 47, 49. Powerball: 10. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,564 op Tuesday 11 June 2024.
Boerpotte: PowerBall: R14 miljoen PowerBall Plus: R6 miljoen Daily lotto: R580 000 Uitslae: PowerBall: 12, 22, 25, 43, 50. Powerball: 16. PowerBall Plus: 25, 39, 46, 47, 49. Powerball: 10. Daily lotto:…
Nama Nama Nama Oeh: ‘n Liedjie van liefde en verrassingsMusiek het ‘n unieke vermoë om die diepste emosies en storie van die hart te…
WES-KAAP. – Elridge du Plessis (37), ‘n dwelmhandelaar, wat in Houtbaai petrol oor Miskaah Fakier (44) uitgegooi en haar aan die brand gesteek het,…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie in die Ilembe-distrik het met kinderbeskermingsweek ‘n handleiding vir kinderveiligheid, wat belangrike wenke vir ouers en kinders bevat, bekendgestel. Kapt.…
WES-KAAP. – Kleuters het onlangs by die brandweer in Kaapstad gekuier. Alderman JP Smith sê die wêreld se jongste brandbestryders het in Kaapstad gegradueer.…
Lees ook: Passasiers op Singapoer-vlug sal vergoed word INDONESIЁ. – ‘n Ma wat Donderdagaand in Indonesië verdwyn het se liggaam is Vrydagaand in die…
Lees ook: Man raakgery wat Comrades-deelnemers aanmoedig BANGKOK. – Sowat 1 000 diere is dood na ‘n brand by Bangkok se bekende opelugmark Chatuchak.…
WES-KAAP. – ‘n Man is Sondagmiddag met ‘n voertuig by die Oceana Powerboat Club in Granger Bay, naby die V&A Waterfront, die see in.…
Lees ook: Gerda Steyn en Piet Wiersma wen Comrades WESTVILLE. – ‘n Man is Sondag raakgery terwyl hy op pad was huis toe na…
Discovery sê ‘n “data-oortreding” waaroor op Twitter/X berig word, is ‘n geïsoleerde insident. Sygnia se uitvoerende hoof, Magda Wierzycka, was een van die geraakte…