Lees ook: Skrywer van boek oor AKA en Anele kry glo doodsdreigemente
TSHWANE. – Die voormalige burgemeester van Tshwane, Murunwa Makwarela, is oorlede. Dit is onbekend hoe hy dood is.
Makwarela was aangekla op twee aanklagtes van bedrog na bewerings dat hy nie gesê het hy is insolvent voor hy burgemeester geword het nie.
Hy was verlede week in die hof waar hy sy poging om die saak van die rol geskrap te kry, verloor het.
Bronne: Briefly, EWN, TimesLIVE
Lees ook: Skulderkennings kan gebruik word in Senzo Meyiwa-moordsaak





