Vredesamesprekings tussen Oekraïne en Rusland gaan voort

Lees ook :

Vredesamesprekings tussen Oekraïne en Rusland gaan voort fotokrediet: Canva

RUSLAND. – Donald Trump, Amerikaanse president, se afvaardiging het bevestig die Oekraïne-Rusland-vredesamesprekings gaan volgende week by die Kremlin voort.

Lees ook: Oekraïne en Rusland val mekaar aan te midde van vredesamesprekings

Die besoek aan die Kremlin is bevestig deur Wladimir Poetin se buitelandse beleidsminister, Yuri Ushakov.

Dit volg nadat Oekraïne gesê het dit ‘n “algemene ooreenkoms” met die Withuis oor die uitlê van ‘n potensiële vredesooreenkoms.

Die Kremlin het voorheen gesê dit is nog nie gekonsulteer oor die nuwe plan nie en dat dit moontlik nie gaan instem as daar baie veranderinge aan die plan gemaak is nie.

Bronne: BBC, The Independent, CNN

Lees ook: Oekraïne en Rusland val mekaar aan te midde van vredesamesprekings

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief