Lees ook: Pravin Gordhan in hospitaal opgeneem
BRAAMFONTEIN. – Vriende, ondersteuners en mede-aktiviste, het gisteraand onder leiding van die Ahmed Kathrada-stigting en Defend our Democracy by Constitution Hill bymekaargekom om hulle ondersteuning vir oudminister Pravin Gordhan te wys en vir sy herstel te bid.
Dit volg na sy familie Dinsdag aangekondig het hy is in die hospitaal opgeneem. Die rede vir sy opname in die hospitaal is onbekend, maar sy familie het gesê hy ontvang die beste, beskikbare mediese sorg.
Sy familie het ook gevra vir privaatheid in die moeilike tyd.
Bronne: EWN, Briefly, SABC
Lees ook: Pravin Gordhan in hospitaal opgeneem





