Vrou beseer toe vragmotorwiel haar tref

Lees ook :

Foto's: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (40) is Dinsdag in Gopolall Hurbansstraat Tongaat deur ‘n vragmotor se wiel wat losgekom het getref en beseer.

Volgens Reaction Unit South Africa het ‘n verbyganger die beheersentrum in Tongaat omstreeks 15:47 vir hulp gebel.

Met aankoms op die toneel is gevind die vroulike voetganger is deur die agterste wiel van ‘n vragmotor getref wat in die ry losgekom het.

Die vrou het beserings opgedoen en is op die toneel gestabiliseer voordat sy vir verdere mediese behandeling na ‘n hospitaal vervoer is.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief